general mailing list archives

Avatar

More julle ek het gister heeld [...]

by
Palisade World, Andre Vercuiel
- 17/06/2021 03:30:55

More julle ek het gister heeldag spandeer om Build it te update met regte detail daar is nog paar takke uitstaande maar sal vandag darby kom. Let asb op dat as jy klient details insit dat jy die eerste lyn gebruik vir adres en slegs 2de lyn gebruik as adres te lank is. Moenie straat nommers apart insit ni NET IN 1STE EN 2DE LYN ASB.