general mailing list archives

Avatar

More julle kan julle asb verse [...]

by
Palisade World, Andre Vercuiel
- 30/06/2021 02:56:38

More julle kan julle asb verseker dat almal heeldag maskers dra daar is groot boetes as ons nie maskers dra nie. Dankie dat julle verstaan, as hulle nie maskers wil dra nie moet ons shields gebruik asb maak ook seker dat hulle verstaan dat etenstye hulle nie te na aan mekaar kom nie.