general mailing list archives

Avatar

ek is 15:00 ek wil meeting het [...]

by
Palisade World, Andre Vercuiel
- 02/07/2021 07:36:51

ek is 15:00 ek wil meeting het met almal. daai plek sal skoon wees binne en buite ander gaan ons vanmiddag aan tot ek 100% tevrede is - dis al stil vir die hele week so als behoort 100% te wees.