general mailing list archives

Avatar

Dean was terug by daardie tyd [...]

by
Palisade World, Ronald Christians
- 30/07/2021 07:04:45

Dean was terug by daardie tyd en ek het met die dokument gesit dat ek nou van jou hoor dat ons dit moet geinvoice het. Ek was onder die indruk volgens die gesprek wat Deon en jouself gehad het het ons dit nog nie geinvoce nie. hy is in haas weg dat ek vergeet het dat hy nog moet teken. So ek neem ten volle verantwwordelikheid dat hy nie geteken het nie. verantwwordelikheid geneem