general mailing list archives

Avatar

Hierdie is nou die laaste wat [...]

by
Palisade World, Andre Vercuiel
- 30/07/2021 07:48:51

Hierdie is nou die laaste wat so iets gaan gebeur - Dean Jemima en Ronald julle word betaal om ons besigheid te beskerm en julle aldrie het met hierdie aksie die besigheid benadeel. Ek is nou baie ernstig as daar weer so iets gebeur en julle is deels skuldig daaraan moet julle maar jul bedanking insit en onmiddelik ons besigheid verlaat. Hierdie is nie n dreigement nie dis hoe dit is, ek maak staat op julle en moet julle kan vertrou. So dit is 100% reg en 100% verkeerd. Ek hoop en vertrou julle verstaan die erns hiervan. Ek is nie bang om weer van voor af te begin nie.