general mailing list archives

Avatar

Goeie more julle ek vertrou da [...]

by
Palisade World, Andre Vercuiel
- 07/09/2021 01:23:48

Goeie more julle ek vertrou dat vandag waarlik n mooi dag vir ons almal sal wees. Ek wil net vanoggend weereens my dank en waardering uitspreek vir elkeen van julle. Ons lewe in vreemde tye maar ons bly gevestig in Sy Woord. Julle is kosbaar in Sy oe en Hy sien elkeen van ons se diepste verlangen en begeertes. Dankie vir julle commitment aan Palisade World.