Management Palisade World mailing list archives

Avatar

Re: Management Palisade World

by
Palisade World, Andre Vercuiel
- 17/12/2020 02:38:34

Dean en Jemima maak asb baie seker dat die datums op delivery order to galvanise en to pc korrel is as die last item gegaan het. Maak asb seker dat Pieter Kotze se frame vandal galvanise toe gaan en dat die res van sy goed vandag PC toe gaan saam met Len steele se goed wat ook vandag PC toe moet gaan. Dis die enigste goed wat tans vir my bekommer . Ook maak seker dat ons vandag al die PC goed RTT al moet ons paar uur later werk, dis so belangrijk. asb