Management Palisade World mailing list archives

Avatar

Re: Management Palisade World

by
Palisade World, Andre Vercuiel
- 17/12/2020 05:48:51

[12:21, 12/17/2020] Andre Vercuiel: Daan jy moet maar nou self die goed by die koerier gaan haal, hulle het jou gebel en jy het nie geantwoord nie. Jy is nou baie onredelik en behandel my mense sleg. Ek gaan dit nie duld nie - jy en jou klient moet dit nou maar uitsort. Ons het ons deel gedoen. Geseende Kersfees
[12:21, 12/17/2020] Andre Vercuiel: Ek gaan ook nie duld dat jou mense koerier ingesluit my rondonner asof ek vir hulle werk jy sê ook nie vir my wanneer ek my telefoon moet antwoord nie haal die balk uit jou oog dan die splinter in myne
[12:21, 12/17/2020] Andre Vercuiel: Ek Sal nie die goed gaan afhaal Nie nie jou of hulle boy nie
[12:21, 12/17/2020] Andre Vercuiel: Daan jy is werklik moeilik - jy stuur my fotos en verwag ek moet daarop reageer en dan as ek jou fotos stuur wat n antwoord op jou vraag is dan se jy jy het nie tyd om na fotos te kyk nie, ek doen moeite om al die pad uit te ry om jou te wys en jy weier om ons prosedure te volg - jy volg net jou eie kop. As jy nie dit self gaan haal nie sal jy maar die mense moet smeek om dit vir jou weer te bring - as hulle goed aflaai sonder dat iemand daar is om te teken sal huklle nie aflaai nie. So lang storie kort jy is aspris en jy is onredelik en ek kan en sal nie saam met mense werk wat nie ons prosedure wil nakom nie. Dit is nou jou en jou klient se probleem ons het als gedoen wat ons kan en jou houding maak dinge gekompliseerd. Mag jy n mooi dag he.
[12:22, 12/17/2020] Andre Vercuiel: dis die whatsapps wat gestuur en ontvang is