Management Palisade World mailing list archives

Avatar

Re: Management Palisade World

by
Palisade World, Andre Vercuiel
- 24/01/2021 23:34:45

More julle ons het n verandering aan gebring op die Delivery Order. Gaan na elkeen van die delivery orders wat tans uitstaande is wat rtt is en vul in die hoeveelhede van items verpak onderaan. Nou is dit ni meer nodig om enige ander dokumente te gebruik met aflewering nie ~ druk 2 delivery notes en laat klient een teken wat ons hou die ander gaan na die klient. met koeriers teken koerier op die een wat agter bly en ons gee hulle die ongetekende kopie. Met marius of iemand wat namens klient ontvang moet ons hulle laat teken dan maak afskrif van getekende dokument sodat klient kan sien daar is geteken.