Management Palisade World mailing list archives

Avatar

Re: Management Palisade World

by
Palisade World, Andre Vercuiel
- 28/01/2021 02:44:44

As daar n hek terugkom van galv of pc moet ons seker dat ons self hierdie kwaliteit sal aanvaar as ons daardie prys vir die item moet betaal. Ons Nuwe galvanisers is nie so goed soos Progalv nie en ons moet dus elke keer skriftelik hierdie maak rapporteer deur paar foto's te neem en na hulle te email en my ook in cc.