Management Palisade World mailing list archives

Avatar

Re: Management Palisade World

by
Palisade World, Andre Vercuiel
- 28/01/2021 02:46:46

Dan as daar n klakte van n klient is al is dit baie klein of gering - stuur my n email asb en verwijs na die klient se invoice order nommer en product wat defect op het waarom klient ongelukkig is. Dis uiterst belangrijk dat ek daardie klient Skakel met al die info al is dit uitserveer moet ek bel en verskoning vra, dis net goed vir bezigheid.