Management Palisade World mailing list archives

Avatar

Re: Management Palisade World

by
Palisade World, Andre Vercuiel
- 05/03/2021 04:15:14

Ons mors baie geld op die oorblik met vervoer, op 2,3 en 4 Mar is 3 shipments bestuur na Piketberg, Porterville en Lutzville. Dis 3 trips wat marius kon doen wat ons maximum R3.50 per kg sou kos nou betaal ons tussen R6 en R7 per kg. Dean jy moet seker maak jy weet water goed word gekoerier en dan moet jy die vervaardiging so reel dat als diezelfde dag gaan. Diselfde ook vir local aflewerings, groepeer die aflewerings 2 of 3 per dag dan kos dit R2 p kg nou gebruik ons vir Hannes en netwerk wat ons dan ook R4 tot R5 per kg kos