Management Palisade World mailing list archives

Avatar

Re: Management Palisade World

by
Palisade World, Andre Vercuiel
- 07/03/2021 23:54:08

More julle hoop dit gaan n goeie week wees. Dean en Jemima maak seker daar is net 2 gas bottels ipv 4 ons gebruik net 1 bottel per week en ons betaal huur op elke bottel elke maand. So order elke keer as 1 bottel leeg raak en stuur die ander 2 bottels terug asb. Ons moet spaar asb op alle vlakke