Management Palisade World mailing list archives

Avatar

Re: Management Palisade World

by
Palisade World, Andre Vercuiel
- 24/03/2021 04:04:56

Hi julle as klient inbel is daar 3 mees belangrike info wat jy MOET kry van die klient CITY waar hy is, CELNOMMER, EMAIL ADDRES, en is hy INSTALLER , DIY klient of het hy installer nodig. As ons nie dit het nie kan ons hom nie help met kwotasie nie dan refer jy hom na website REQUEST FOR QUOTE. Ek moet bemarking beplanning doen maar as ek nie weet waarvandaan mense bel of is nie dan beteken dit vir ons NIKS. Dankie dat julle verstaan