Management Palisade World mailing list archives

Avatar

Re: Management Palisade World

by
Palisade World, Andre Vercuiel
- 31/03/2021 02:39:23

More julle ek moes geld aftrek hierdie maand en het aftrekkings as volg gedoen: Ronald, Jemima en Dean elk R500 en Joshua en Guelord R250 elk. Laat weet of dit aanvaarbaar is  - dankie dat julle verstaan. Verder wil ek ook omverskoning vra dat ons nog nie n verhoging kan gee nie agv die onstabiliteit van die staal situasie in ons land. Ons gaan hier deurkom maar dit gaan nie maklik wees nie. Dankie vir al julle amazing efforts en die extra ure wat julle insit. Ek en Sauwa waardeer julle en ons bly bid dat ons hier sal deurkom. Mooi dag vir julle