Management Palisade World mailing list archives

Avatar

Re: Management Palisade World

by
Palisade World, Andre Vercuiel
- 13/04/2021 01:46:36

great dit is active en julle moet net seker wees voordat julle dit afmerk met datum want kliente gaan dadelik mail kry dat 1. die panels klaar is, die welded items na galv toe is, die order na pc toe is en dat die order rtt is. So gaan ons alle onnodige werk wegneem - kan julle asb help met voorstelle hoe ons dinge nog beter kan doen. Ek sal dit baie waardeer