Management Palisade World mailing list archives

Avatar

Re: Management Palisade World

by
Palisade World, Andre Vercuiel
- 28/05/2021 05:04:12

Kan julle asb die order vorms wat ek nou gestuur het net so aan kliente stuur, onthou as jy excel sheet oopmaak in apple raak dit n apple version en jy kan nie dit dan daavandaan aanstuur nie. Download die sheets wat ek jou gestuur het na jou desktop as excel asb - ek het excel en pdf gestuur