Management Palisade World mailing list archives

Avatar

Re: Management Palisade World

by
Palisade World, Andre Vercuiel
- 03/06/2021 03:02:15

Jemima en Ronald kan ons asb volg reeling maak met betalings van kommissie, laat kliente weet asb. As klient vat geregistreerd is dan betaal ons volle bedrag uit incl vat met n invoice van hom af maar as klient nie vat gereg is nie sal ons slegs 25% uitbetaal as kommissie omdat dit moet kompeseer vir die vat wat ek moet betaal. Ronald gee vir Buks 30% asb maar se hom dat ek net 25% kommissie sal betaal - hoop julle verstaan. Dankie