Management Palisade World mailing list archives

Avatar

Re: Management Palisade World

by
Palisade World, Andre Vercuiel
- 23/11/2020 02:29:46

[09:29, 11/23/2020] Andre Vercuiel: Daan ek het nou gecheck die ou het Woensdag betaling gemaak en Ronald het vir jou n order vorm gestuur, op daardie stadium het ons nog nie die regte mates gehad nie, ons het spesifieke sisteme in plek om seker te maak dat ons nie foute maak nie en dit is dat die persoon wat install die korrekte mates moet gee. Ek het probeer help maar dis nie die regte ding om te doen nie ons gee 30% afslag en verwag dan dat die kontrakteur wat die goed moet bestel die korrekte mates op skrif gee. Die mates wat jy my gegee het het ek gebruik om die kwotasie reg te maak - dan na die aanvaarding van die kwotasie betaal die klient en dan bevestig die installer op skrif op die order vorm watter materiaal en watter mates hy nodig het. So nou moet jy asb op daai order vorm aandui die pale se mates en hoeveelhede wat ons dan vandag sal begin vervaardig en dit behoort so 3 dae te neem, normaalweg 7 dae agv die huidige werklading van ons en die galvanisers. Ons wag dus nou vir jou om die vorm uit te druk en in te vul en te teken sodat ons kan begin. Jammer ons kan nie meer soos in die ou dae werk nie want ons werk met baie kliente en het hierdie reels ingebring dat daar geen misverstande sal wees nie. As Ronald of ek sizes vir die klient sou uitwerk van wat ons verstaan, en n fout maak is die verantworrdelikheid op ons maar nou as die installer verkeerde mates gee is dit sy fout en sal hy dan verantwoordelik wees. Jammer maar ons moet volgens hierdie reels werk sodat almal op dieselfde bladsy is. Ek moes nie ingechip het nie. Ek hoop jy verstaan, lekker dag.